southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

2 x Chelino eating chairs for sale in Wellington, Western Cape for sale

2 x Chelino eating chairs for sale
2 x Chelino eating chairs for sale
2 x Chelino eating chairs for sale

Ons het tweeling seuntjies en ek wil nou hulle eetstoeltjies verkoop want hulle gebruik dit nie eintlik meer nie. Ek het dit nuut gekoop by Baby Boom seker so net oor die 2 jaar terug, dit is Chelino en in baie goeie kondisie. Dit kan ook uitmekaar gehaal word en gebruik word as 'n tafeltjie en stoeltjie. Ek dink ons het R1100 nuut betaal vir een, so ek vra R650 een of as jy al 2 vat is die prys R1200.

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in Western Cape