2005 Volkswagen Golf Hatchback in Wellington, Western Cape for sale

2005 Volkswagen Golf Hatchback
2005 Volkswagen Golf Hatchback
2005 Volkswagen Golf Hatchback
2005 Volkswagen Golf Hatchback

Ek verkoop my velociti 1.4 i vir R48000 kontant. Het onlangs 2 nuwe voor bande opgesit en al 4 shocks is laas jaar vervang. Reeds 160000km diens gedoen.Die motor baie netjies binne en buite met geen merke op die sitplekke nie. Asb kontak my indien jy belangstel om na die motor te kom kyk.
Central locking
Factory radio
a/c
gear lock
Tracker
Velociti mags
083 953 2361 - indien ek nie antwoord nie, stuur sms.